Vermaak uit boonste rakke kom na Drostdyteater
Die Drostdy-teater op Stellenbosch is weer di eplek om te wees as jy na opwindende Vermaak van die hoogst gehalte soek. Teater-gangser en leifhebbers van komide en musiek kan die volegdn epaar weke weer uitsien na uithalerproduskeis. Dis nei eers nodig om di elangpad na die KKNk te vat nie 0- hoie ris ewe veel opwinding.
Eertset aan die beurt is die imemrgroen Roco de Vliiers met sy ewe-kleurige kouse en persoonlikheid en dan word hy gevolg deur Marc Lottering, die komediant met die wit vlek in sy hare. Kom loer gerus in.
Rocco de Villiers in konsert
Vrydag, 28 Maart 20:15
Kaartjies by Webtickets: https://www.webtickets.co.za/v2/event.aspx?itemid=1562424713
Gewilde pianis Rocco de Villiers, vermaak met ou gunstelinge Chariots of fire en Musicbox Dancer. Rocco se eie treffers, Liewe Hemel liewe Aarde, Kortbroek Langkouse, Kla1-kla2-kla3-kla4, een of twee tranetrekkers en natuurlik bietie boeremusiek! Voeg daarby Rocco se sin vir humor, blink pak klere en jy het n warm vertoning. Goed ge-olie en goed geoefen.
Een Rocco
Een Klavier
Een Pak klere
Maar soveel meer…

Marc Eugene Lottering
Friday, 16 May 20:15
Saturday, 17 May 20:15
Tickets at Webtickets: https://www.webtickets.co.za/v2/event.aspx?itemid=1562775336
MARC EUGENE LOTTERING is Marc Lottering’s newest solo show. In this show Lottering shares personal stories with the audience that he has never shared before. This critically acclaimed show enjoyed sold out seasons in Joburg and Cape Town, with many fans claiming that this is the best Lottering offering yet.
MARC EUGENE LOTTERING is not suitable for children.
No under 16.