Top kwantumwetenskaplike sluit hom aan by US se skool vir datawetenskap en rekenaardenke Die Universiteit Stellenbosch (US) het ’n reuse-akademiese slag geslaan met die aanstelling…
View More Skool vir datawetenskap kry voorste wetenskaplikeCategory: University
Klimaatslim-duifertjies vir falafels – ja, dis reg!
‘Weesgewas’ het baie waarde ’n MSc-graduandus van die Universiteit Stellenbosch (US), Carla de Beer, is op ’n missie om mense meer bewus te maak van…
View More Klimaatslim-duifertjies vir falafels – ja, dis reg!Dataskool loop voor met innovasie
US se drie jaar oue dataskool reeds ’n wêreldleier Met die bekendstelling van sy skool vir datawetenskap en rekenaardenke in Julie 2019 het die Universiteit…
View More Dataskool loop voor met innovasieMoyo neem by Eugene Cloete oor as viserektor
Prof Sibusiso Moyo US se nuwe viserektor: navorsing, innovasie en nagraadse studie Prof Sibusiso Moyo is as die Universiteit Stellenbosch (US) se nuwe viserektor: navorsing,…
View More Moyo neem by Eugene Cloete oor as viserektorSuiwer stemme weer tops
Wéér groot prestasie vir Maties-koor Die Universiteitskoor Stellenbosch het weer die boonste posisie op die gesaghebbende Interkultur Wêreldranglys ingeneem. Interkultur het pas die nuutste ranglys bekendgemaak. Die US-Koor…
View More Suiwer stemme weer topsIs regsberoep genoegsaam vervroulik?
Studie toon vroulike regslui in SA word steeds ongelyk behandel Hoewel vroue in regsberoepe in Suid-Afrika reeds groot vooruitgang gemaak het en al neem die…
View More Is regsberoep genoegsaam vervroulik?Eredoktor glo stories bevry
Ere-Matie Diana Ferrus dankbaar om deel van US se storie te wees Die gevierde Suid-Afrikaanse skrywer, digter en aktivis, Diana Ferrus, is vandeesweek deur die…
View More Eredoktor glo stories bevryOlifant-posbusse help uitkenning van mense, olifante
Olifante se urine en mis soos ‘posbusse’ Engela Duvenage, namens die Fakulteit AgriWetenskappe, Universiteit Stellenbosch Afrika-olifante deel ‘n sogenaamde “trop-reuk” wat dit vir hulle maklik…
View More Olifant-posbusse help uitkenning van mense, olifanteKom kyk wat maak Maties by opedae
US keer terug na opedae op kampus Die Universiteit Stellenbosch (US) gaan ‘n opedagreeks vir alle fakulteite op kampus aanbied waartydens leerders, ouers en onderwysers…
View More Kom kyk wat maak Maties by opedaeAfrika kort antwoorde op vrae oor klimaatsverandering
Afrika se vermoë om by klimaatsverandering aan te pas belemmer deur gebrek aan data en navorsing Oor die afgelope drie dekades het Afrika slegs 3.8%…
View More Afrika kort antwoorde op vrae oor klimaatsveranderingOop aanlynleerplatform vir skoliere nou besklikbaar by US
US stel innoverende aanlyn leerplatform vir VOO-fase-leerders bekend Die Universiteit Stellenbosch (US) het ʼn vindingryke aanlyn leer- en onderrigplatform bekend gestel met die hooffokus om…
View More Oop aanlynleerplatform vir skoliere nou besklikbaar by USOp die spore van Afrika-reuse
Olifante: ambassadeurs vir poging om Afrika se oer-wildroetes te red Die bos is waar olifantkundige dr. Katharina von Dürckheim van die Universiteit Stellenbosch (US) waarlik…
View More Op die spore van Afrika-reuse