Harde werk wag op US Alumni-atlete in Kroasië

Maties Alumni gereed vir avontuurtog in Kroasië

Drie Maties Alumni is deel van ‘n span van vier avonturiers wat van 14 tot 22 Mei aan die 590 km sew uitdagings wag vri Alumni-atleteAdventure Race Croatia gaan deelneem.

Die viertal, bekend as die Rookies Adventure-span, is een van 46 spanne met deelnemers van vyf vastelande wat net op kaarte en kompasse sal moet bstaat maak om die tog van 590 km te voltooi. Die avontuur begin op 14 Mei. Die uithoutog strek oor vier dae en sluit bergfietsry, roei, hardloop, touwerk en navigasie in.

Die span bestaan ​​uit drie Maties Alumni, Tamaryn Larkman, Caroline de Villiers en Ryan Larkman, almal van Elgin. Hul vierde spanlid is Harold Smook van Onrusrivier.

As deel van hul poging sal hulle bewusmaking skep vir die Universiteit Stellenbosch en Maties Alumni se Bridge the Gap-veldtog.

amaryn Larkman, Caroline de Villiers en Ryan Larkman, almal van Elgin.

Leave a Reply

Your email address will not be published.

Leave the field below empty!