Benoemdes borrel van opgewondenheid oor toekennings

Hier is benoemdes vir Woordtrofees-2023

Die benoemings vir vanjaar se Toyota US Woordtrofees-toekennings is pas bekend gemaak. Die wenners, wat elkeen ’n oorkonde en ’n bedrag geld sal ontvang, word op 13 November by ’n toekenningsgeleentheid by die Oude Libertas-amfiteater in Stellenbosch aangekondig.

Volgens Gillian Mitchell, die sameroeper van die Woordtrofees-beoordelaarspaneel, was veral die verskeidenheid binne genres  vanjaar merkwaardig.

“Daar was werklik iets vir almal. Die gehalte van eenpersoonstukke het beïndruk, en in die sterk Kinderteater-kategorie is ’n aantal aanbiedings ook terdeë deur volwassenes geniet. Musiek is goed ondersteun, en opwindende jong talent was in die feesprogramme vir kontemporêre en klassieke musiek te sien.”

Benewens die topboekverkopers by die skrywersfees in vier verskillende genres (fiksie, poësie, niefiksie en leefstyl) sal ’n aantal spesiale pryse toegeken word. Daaronder tel die toekennings vir WOW-skool van die Jaar en WOW-onderwyser van die Jaar. Vir hierdie Woordtrofees-kategorieë is daar egter geen kortlyste nie.

Die benoemings, gelys in alfabetiese volgorde, is:

KLASSIEKE MUSIEK

Beste prestasie: Klassieke musiek – Vokaal

As ek…

Songs of Shakespeare

Universiteitskoor Stellenbosch

Van Mozart tot Verdi: Operahoogtepunte

 

Beste prestasie: Klassieke musiek – instrumentaal

Between Friends

Johann Sebastian Bach: The Flute Sonatas

Rachmaninoff’s 150th Birthday Piano Bash

Trio du Cap Classique

Variations on Virtuosity

 

KONTEMPORÊRE MUSIEK

Beste prestasie: Kontemporêre musiekproduksie – Solo/duo

Amber/Ombré (Amanda Strydom)

Busrit in die aand (Tarryn Lamb, Frank Freeman)

Hoe ons voel (Amanda Strydom) Vincent: His Quest to Love and Be Loved (Daniel Anderson, Germaine Gamiet)

Beste prestasie: Kontemporêre musiekproduksie – Groep/ensemble

Classical Calabash

Effervescence: Xamisa, iKapa, Kaapstad

Kaapse Djezz: Ghoema and Beyond

Woordmusiek

DANS

Beste prestasie: Dans

Karatara – Produksie

Shaun Oelf – Uitvoering (Karatara)

Ultra – Ensemble: Bronwyn Craddock, Nicolas Laubser, Jan Kotze

Beste opkomende kunstenaar

Asiphe Mangqwengqwe – 50 Years of Jazzart (Dans)

Caleb Swanepoel – A Midsummer Night’s Dream (Toneel)

Koor – Magnet Theatre-opleidingsprogram: Oedipus at Colonus #aftersophocles (Toneel)

David Cyster – Beethoven Triple Concerto (Klassieke musiek)

Melisizwe  Plaatjie – Effervescence:  Xamisa, iKapa, Kaapstad (Kontemporêre musiek)

TONEEL

Beste prestasie: Tegnies

Die vegetariër – Stel, beligting, ontwerp

Droomkraan-kronieke – Stel en beligting

Hold Still – Stel

Tuis, ek’s liefie – Stel

Beste prestasie: Fringe

Anglo Angst

Byster

Tsekmate

Beste prestasie: Kinderteater

Braam en die engel

Die dag toe Guppie sweef

The King of Broken Things

Beste byspeler (manlik)

Eben Genis – Mirakel

Johann Nel – Droomwerk

José Dias – Master Class

Stian Bam – Die vegetariër

Beste byspeler (vroulik)

Antoinette Kellermann – Goed wat wag om te gebeur

Emma Kotze – Goed wat wag om te gebeur

Faniswa Yisa – Oedipus at Colonus #aftersophocles

Jill Levenberg – Droomwerk

Beste speler (manlik)

Andrew Buckland – Oedipus at Colonus #aftersophocles

Dawid Minnaar – Mirakel

Gideon Lombard – Goed wat wag om te gebeur

Mark Elderkin – A Midsummer Night’s Dream

Beste speler (vroulik)

Lee-Ann van Rooi – The Woman Who Fed the Dogs

Melissa Myburgh – Die vegetariër

Sandra Prinsloo – Master Class

Shimmy Isaacs – Gin my die genade

Tinarie van Wyk Loots – Die vegetariër

Beste prestasie: Solo

Antoinette Kellermann – Teen wil en dank

Dean John Smith – Hallo, dis Bettie wat praat

Elzabé Zietsman – Routrip

Kim Blanche Adonis – My Fellow South Africans

Beste ensemble

Braam en die engel – Geselskap

Droomkraan-kronieke – Geselskap

A Midsummer Night’s Dream – Geselskap

Oedipus at Colonus #aftersophocles – Koor

Beste regie

Geoffrey Hyland – A Midsummer Night’s Dream

Jaco Bouwer – Die vegetariër

Nico Scheepers – Braam en die engel

Beste toneelstuk

A Midsummer Night’s Dream

Braam en die engel

Die vegetariër

Master Class

Droomwerk. Foto: Xolani Tulumani

 

Goed wat wag om te gebeur. Foto: Nardus Engelbrecht
Busrit in die aand. Foto: Rikus Terblanche
Braam en die engel. Foto: Nardus Engelbrecht

 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Leave the field below empty!