Covid-19 het moontlik ’n stokkie voor wedstryde gesteek, maar sewe Bloemhoffers is gekies om die Boland in hokkiespanne te verteenwoordig.

Hulle is (van links na regs) Grace Prins, Anica Venter, Minke Viljoen, Nicole Bougas en Logan Marthinus. (Afwesig: Gabi Coetzee en Amelia Kruger). Foto Stephan Meyer

