Oud-Stellie kry groot prys

Valerio Costa, Hoërskool Stellenbosch-matrikulant 2021, het gedurende sy matriekjaar aan die SAASTA (South African Agency for Science and Technology Advancement) Olimpiade deelgeneem.

Valerio is aangewys as een van die landswye toppresteerders in die lewenswetenskappe afdeling.

Valerio se Lewenswetenskappe-opvoeders, Neikl Retief en Jeanette Joubert, het vandag sy prys aan hom oorhandig.

Valerio het in 2021 die derde graadposisie behaal met ‘n 92% gemiddeld vir sy finale eksamen.

Leave a Reply

Your email address will not be published.

Leave the field below empty!