US se drie jaar oue dataskool reeds ’n wêreldleier Met die bekendstelling van sy skool vir datawetenskap en rekenaardenke in Julie 2019 het die Universiteit…
View More Dataskool loop voor met innovasieCategory: Education
Moyo neem by Eugene Cloete oor as viserektor
Prof Sibusiso Moyo US se nuwe viserektor: navorsing, innovasie en nagraadse studie Prof Sibusiso Moyo is as die Universiteit Stellenbosch (US) se nuwe viserektor: navorsing,…
View More Moyo neem by Eugene Cloete oor as viserektorSuiwer stemme weer tops
Wéér groot prestasie vir Maties-koor Die Universiteitskoor Stellenbosch het weer die boonste posisie op die gesaghebbende Interkultur Wêreldranglys ingeneem. Interkultur het pas die nuutste ranglys bekendgemaak. Die US-Koor…
View More Suiwer stemme weer topsIs regsberoep genoegsaam vervroulik?
Studie toon vroulike regslui in SA word steeds ongelyk behandel Hoewel vroue in regsberoepe in Suid-Afrika reeds groot vooruitgang gemaak het en al neem die…
View More Is regsberoep genoegsaam vervroulik?Bloemhoffers wen silwer, presteer in tennis
Simone wen silwer in SA’s Simone van der Merwe, ’n gr. 8-leerder aan die Hoër Meisieskool Bloemhof, het in Maart aan die Suid-Afrikaanse Tweekamp-kampioenskappe in…
View More Bloemhoffers wen silwer, presteer in tennisPRG seems set for new season
Paul Roos outperform Grey A commanding and clinical first half performance by Paul Roos Gymnasium helped them beat Grey High PE, 14-30, on Saturday (9…
View More PRG seems set for new seasonEredoktor glo stories bevry
Ere-Matie Diana Ferrus dankbaar om deel van US se storie te wees Die gevierde Suid-Afrikaanse skrywer, digter en aktivis, Diana Ferrus, is vandeesweek deur die…
View More Eredoktor glo stories bevryOlifant-posbusse help uitkenning van mense, olifante
Olifante se urine en mis soos ‘posbusse’ Engela Duvenage, namens die Fakulteit AgriWetenskappe, Universiteit Stellenbosch Afrika-olifante deel ‘n sogenaamde “trop-reuk” wat dit vir hulle maklik…
View More Olifant-posbusse help uitkenning van mense, olifanteKom kyk wat maak Maties by opedae
US keer terug na opedae op kampus Die Universiteit Stellenbosch (US) gaan ‘n opedagreeks vir alle fakulteite op kampus aanbied waartydens leerders, ouers en onderwysers…
View More Kom kyk wat maak Maties by opedaeBloemhof buig tennisknie
Bloemhof naaswenners in Gerrie Berner-tennistoernooi Die Hoër Meisieskool Bloemhof se eerste tennisspan kon verlede naweek weer daarin slaag om tot die finaal van die Gerrie…
View More Bloemhof buig tennisknieAfrika kort antwoorde op vrae oor klimaatsverandering
Afrika se vermoë om by klimaatsverandering aan te pas belemmer deur gebrek aan data en navorsing Oor die afgelope drie dekades het Afrika slegs 3.8%…
View More Afrika kort antwoorde op vrae oor klimaatsveranderingOop aanlynleerplatform vir skoliere nou besklikbaar by US
US stel innoverende aanlyn leerplatform vir VOO-fase-leerders bekend Die Universiteit Stellenbosch (US) het ʼn vindingryke aanlyn leer- en onderrigplatform bekend gestel met die hooffokus om…
View More Oop aanlynleerplatform vir skoliere nou besklikbaar by US