Menslike hulpbronne-kenner in US Raad aangewys Vuyiswa Doo, voormalige menslikehulpbronne- (MH-)bestuurder van die Allan Gray Orbis-stigting, is as ’n lid van die Universiteit Stellenbosch (US)…
View More Nuwe lid op US raad aangewysCategory: University
Musiekonderrig kan sleutelvaardighede by leerders ontwikkel
Musiekonderrig kan leerders vir werkplek in 21ste eeu toerus ’n Onlangse navorsingstudie by die Universiteit Stellenbosch (US) het bevind dat musiekonderrig in skole leerders met vaardighede…
View More Musiekonderrig kan sleutelvaardighede by leerders ontwikkelUS spog met 5 top tien GR-kandidate
Gebalanseerde lewens- en studiebenadering top kandidaat se suksesresep Hanne Mertens, ’n alumna van die Universiteit Stellenbosch (US), skryf haar sukses as die top-presteerder in die Suid-Afrikaanse…
View More US spog met 5 top tien GR-kandidateKulturele, kritiese sielkunde akademikus se fokus
Gevierde vakkundige sluit by US aan Die internasionaal- en nasionaal-gevierde vakkundige, prof Kopano Ratele, het hom onlangs by die departement sielkunde in die fakulteit lettere…
View More Kulturele, kritiese sielkunde akademikus se fokusLaerskool Cloetesville stap voor met energiebesparing
Cloetsvile kry eerste energie-doeltreffende sertifikaat in SA met US-hulp Die afwentelmaatskappy van die Universiteit Stellenbosch (US), GreenX Engineering, se inisiatiewe om die Laerskool Cloetesville in Stellenbosch…
View More Laerskool Cloetesville stap voor met energiebesparingOppenheimer-prys aan US-prof
Gesogte Harry Oppenheimer Genootskapprys aan US se Pumla Gobodo-Madikizela Prof Pumla Gobodo-Madikizela, ‘n professor in die Universiteit Stellenbosch (US) se fakulteit lettere en sosiale wetenskappe,…
View More Oppenheimer-prys aan US-profSAMRK se taal-ondersoek by US voort
SA Menseregtekommissie se sitting oor taal in koshuisomgewing: 14 Junie Die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (SAMRK) het gister (14 Junie) by STIAS op Stellenbosch sy ondersoek voortgesit…
View More SAMRK se taal-ondersoek by US voortFaure herbou met US-hulp
US help herbou aan vergete Faure teen R1,5 miljoen Die Universiteit Stellenbosch (US) hoop om binnekort ’n sosiale-impak-inisiatief van stapel te stuur om die klein…
View More Faure herbou met US-hulpGryswalvis swem 27 000 km
Gryswalvis stel nuwe afstandsrekord vir migrasie op In Mei 2013 het mariene bioloë verstom gestaan oor die nuus dat ‘n gryswalvis vir die eerste keer…
View More Gryswalvis swem 27 000 kmRekordgetal kwalifikasies by US
Rekordgetal kwalifikasies vir US in 2020 ondanks COVID-19 uitdagings Die Universiteit Stellenbosch (US) het sy eie rekord verbeter vir die meeste kwalifikasies wat tot nog…
View More Rekordgetal kwalifikasies by USLeerstoel gaan vrugtefoute naspoor
Vrugtebedryf kry hupstoot danksy nuwe US-navorsingsleerstoel “Dis ‘n inisiatief wat ons kennis oor die hantering van sagtevrugte nadat dit geoes is wesenlik gaan help verbeter.…
View More Leerstoel gaan vrugtefoute naspoorMaties skop stof in Franse oë in praat-stryd
US deel van eerste SA span om Franse debat-stryd te wen Twee nagraadse studente van die Universiteit Stellenbosch (US) het geskiedenis gemaak deur deel te…
View More Maties skop stof in Franse oë in praat-stryd