Delheim-Landgoed se wilde sampioen-snuffeltog is terug Van groot karbonkels teen ’n boomstam tot ragfyn sampioenkoppies, al hierdie begeerlike paddastoele wag op jou noudat die wonderlike…
View More Soek sappige sampioene saam met kennersCategory: Wine
Kollig op sauvignon blanc met groot vieringe
Maak reg vir groot #SAUVBLANCDAY-vieringe Sauvignon blanc-liefhebbers – staan nader! Sauvignon Blanc Suid-Afrika, as die ambassadeur vir Suid-Afrika se mees geliefde wynkultivar, vier internasionale #SauvBlancDay 2022 saam…
View More Kollig op sauvignon blanc met groot vieringeEdelspatz is terug
Nuwe era vir ikoniese Delheim-wyn Delheim, die bekende Stellenbosch landgoed, het pas die nuwe oesjaar van hul Edelspatz Riesling – een van die wêreld se…
View More Edelspatz is terugGoue vonkel van Kanu
Kanu Angelina Gold: ’n Unieke Cap Classique met ’n ‘tikkie goud’ Daar mag miskien nie ’n pot goud aan die einde van die reënboog wees…
View More Goue vonkel van KanuGoue vonkel uit Franschhoek
Anthonij Rupert Wyne stel eerste L’Ormarins Private Cuvée Cap Classique bekend Die ontdekking van die ontslape Anthonij Rupert se verpakkingsnotas en proefmodelle was die wegspringpunt…
View More Goue vonkel uit FranschhoekLoonverhoging kan bedryf knak
Nuwe nasionale minimumloon stel teleur Die bedryfsorganisasie vir die wingerdbedryf, Vinpro, is uiters teleurgesteld in die nasionale minimumloonverhoging wat op 8 Februarie 2022 deur die…
View More Loonverhoging kan bedryf knakWinemaker celebrates 25 years in hot cellar seat
Stellenbosch winemaker celebrates quarter-century milestone Experienced winemaker and head of the renowned Stellenbosch Hills, PG Slabbert, celebrates his 25th harvest at the winery this year. During…
View More Winemaker celebrates 25 years in hot cellar seatWynoes in Stellenbosch krimp dalk nie
Kleiner SA-wynoes verwag Die Stellenbosse wynstreek is die enisgte wat nie vanjaar ‘n kleiner wynoes vanjaar verwag nie. Met die 2022-parstyd op hande verwag Suid-Afrikaanse…
View More Wynoes in Stellenbosch krimp dalk nieVier SA-wynbedryf se 363 jaar vanaand
Vier 363 jaar van triomfantlike Suid-Afrikaanse wynbedryf! Klink vanjaar op 2 Februarie om 20:00 ’n glasie en vier 363 jaar van Suid-Afrikaanse wynerfenis. Hierdie betekenisvolle…
View More Vier SA-wynbedryf se 363 jaar vanaandDebbie is Le Grande se gehieme wapen
Debbie Thompson – Le Grand Domaine se Geheime Wapen Hoewel die wynmaakbedryf tradisioneel deur mans oorheers word, het Le Grand Domaine se wynmaker, Debbie Thompson,…
View More Debbie is Le Grande se gehieme wapenSA’s first wine route headlines international sommeliers derby
Team SA triumphant in Ubuntu Sommelier Trophy clash The 2021 Stellenbosch Wine Routes Ubuntu Sommelier Trophy, an epic clash between team South African Sommeliers Association…
View More SA’s first wine route headlines international sommeliers derbyNuwe druiweseisoen dalk kleiner as 2021
SA-wynberyf se eerste oesskatting vir 2021 Suid-Afrikaanse wyndruifprodusente verwag ’n goeie, maar ietwat kleiner 2022-wyndruifoes ná ’n gunstige en gesonde groeiseisoen. Dit volgens die eerste…
View More Nuwe druiweseisoen dalk kleiner as 2021