Duimpie Bayly (82), wêreldbekende Suid-Afrikaanse wyn-ikoon van Stellenbosch, is vanoggend aan ‘n hartaanval oorlede. Duimpie was vir etlike jare ‘n integrale deel van die Suid-Afrikaanse…
View More Duimpie Bayly, Suid-Afrikaanse wyn-ikoon, sterfAuthor: Danie Keet
US kundiges soek beste toonhoute
US-houtkundiges help bou aan tweede Afrika-viool Houtkundiges aan die Universiteit van Stellenbosch (US) het dit weer gedoen: hulle het gehelp om nog ’n viool te…
View More US kundiges soek beste toonhouteCovid steeds hier
Covd-19 het steeds greep op wynlande Covid-19 het ‘n greep op inwoners in die Kaapse Wynland, maar die gedrag en flinke inentings teen die virus,…
View More Covid steeds hierLaaste kans vir kommentaar op US se 2de konsep-taalbeleid
Enkele dae oor om op tweede konsep-weergawe van US se hersiene taalbeleid (2016) kommentaar te lewer Belangstellendes het enkele dae oor om kommentaar te lewer…
View More Laaste kans vir kommentaar op US se 2de konsep-taalbeleidMossie kry borg
Man van moord aangekla – uit op borg van R5000-00 Johan “Mossie” Serdyn, die Stellenbosse sakeman wat daarvan aangekla word dat hy ‘n man met…
View More Mossie kry borgCovid-19-inentings kom na US-kampus
Universiteit Stellenbosch open COVID-19-inentingsterrein Die Universiteit Stellenbosch (US) sal op Dinsdag 10 Augustus ’n inentingsterrein open vir sy personeellede en lede van die publiek wat op die…
View More Covid-19-inentings kom na US-kampusTaal-sterre by Bloemhof
Bloemhoffers blink uit Vier leerders van die Hoër Meisieskool Bloemhof pryk vanjaar onder die top 10-deelnemers in die senior afdeling van die nasionale Taalbondeksamen. Mia…
View More Taal-sterre by BloemhofNuwe lid op US raad aangewys
Menslike hulpbronne-kenner in US Raad aangewys Vuyiswa Doo, voormalige menslikehulpbronne- (MH-)bestuurder van die Allan Gray Orbis-stigting, is as ’n lid van die Universiteit Stellenbosch (US)…
View More Nuwe lid op US raad aangewysPRG’s Brugman takes title
Jack Brugman crowned junior match play champion for 2021 The WP Junior Championship Qualification at Strand Golf Club was completed on Thursday 15 July,…
View More PRG’s Brugman takes titleBekende vas oor beweerde moord
Stellenbosser vas na skietvoorval in Plankenburg Heelwat geheimsinnigheid omring die voorval waarin ‘n bekende Stellenbosser (69) weens moord die naweek in aanhouding deurbring. Die voorval…
View More Bekende vas oor beweerde moordStellenbosse wynplase lei WWF-bewaringsinisiatief
Stellenbosch se wynboere bewaringskampioene Terwyl die getal Kaapse wynplase wat voldoen aan die Wêreldnatuurfonds (WWF) se bewaringskampioen-kriteria pas toegeneem het tot 52, word Stellenbosse wynboere…
View More Stellenbosse wynplase lei WWF-bewaringsinisiatiefNew Audi features compact proportions, sporty design
New Audi A3 Sportback and Sedan more dynamic than ever before The Audi A3 successfully established itself locally in the premium compact class in 1998.…
View More New Audi features compact proportions, sporty design